Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Heerlike boekie vir enige mamma of juffrou wat hersiening wil doen of in die klas te gebruik. Daar is 30 bladsye.