Hierdie werkboek bestaan uit 48 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Getalle 100-500
Plekwaarde
Optel en aftrek met 3-syfer getalle
Tel in veelvoude van 2; 3; 4; 5; 10; 50 en 100
Vermenigvuldiging met 10
Verdubbel en halveer
Getalpatrone
Optel en aftrek met 100's
Piktogramme
Gelykop deel
Gewone deling
Massa
Simmetrie
Tyd
Geld
2-D vorms
Breuke
Bonus aktiwiteite wat insluit:
Getalle tot 500.
Telpatrone tot 400
Skatting en Meting
Tyd
Datahantering
Vergelyk en rangskik getalle
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.