Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Wiskunde - Graad 2 Kwartaal 2 : Beplanning en Werkboek
Hierdie beplanning en werkboek bestaan uit 37 PDF-bladsye en bevat al die werk vir Kwartaal 2. Saamgestel volgens die nuutste JOP.
Konsepte:
lesbeplanning
tyd
massa
patrone
datahandtering
getalpatrone
hoofrekeninge en getalbewerkings