Hierdie werkboek bestaan uit 39 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte
Getalle tussen 1 en 50
Vergelyk en rangskik getalle
Hoofreken
Tyd
Datahantering
Getalle 0-10
Woordprobleme
Geld
Getalle 1-60
Verdubbel
Breek getalle af
2D Vorms
Plekwaardes
Halveer
3D - Voorwerpe
Herhaalde Optelling
Geometriese patrone
Getalpatrone
Simmetrie
Optelling en aftrekking
Getalkombinasies
Woordprobleme met geld
Getalle tussen 1 en 80
Telpatrone: Getalle tot 80
Groter as en kleiner as
Kapasiteit
Volume
Groepering
Datahantering
Opgestel volgens die nuutste ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.