Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
• Getalle 1 - 50
• Vergelyk en rangskik getalle
• Hoofreken
• Tyd
• Datahantering
• Getalle 0-10
• Woordprobleme
• Getalle 1-60
• Verdubbel
• Breek getalle af
• 2D Vorms
• Plekwaardes
• Halveer
• 3D - Voorwerpe
• Herhaalde optelling
• Geometriese patrone
• Getalpatrone
• Simmetrie
• Optelling en aftrekking
• Getalkombinasies
• Woordprobleme met geld
• Getalle 1-80
• Telpatrone
• Groter as en kleiner as
• Kapasiteit
• Volume
• Groepering
Opgestel volgens die 2023/24 ATPS sowel as die CAPS dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas en te personaliseer volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.