Hierdie werkboek bestaan uit 33 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Getalle 1-20
Getalkombinasies: 4 & 5
Dae van die week
Datahantering
Vergelyk getalle met 5
Orde van getalle
Geometriese patrone
Vergelyk getalle met 7
Deel getalle gelykop
3-D Voorwerpe
Getalle 1-30
Orden getalle
2-D Vorms
Posisie en rigting
Getalle 1-50
Lengte
Probleemoplossing: Optel
Probleemoplossing: Aftrekking
Patrone
Probleemoplossing: Deel
Ekstra Aktiwiteite
Tel en benoem getalle (0-50)
Vergelyk en orden getalle (0-50)
Tel op tot 50
Aftrekking tot 20
Geld
Tyd
Meting (Lengte en Hoogte)
Probleemoplossing
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.