Hierdie werkboek bestaan uit 21 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Grond
Vervoer (Landvervoer, Watervervoer en Lugvervoer)
Padveiligheid
Mense wat ons help
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning is gedoen vir Week 1-10.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.