Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 30 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
•Verskillende soorte grond
Addisionele Werkkaarte
Opgestel volgens die ATPS sowel as die KABV-dokument, soos beskikbaar op die Departement van Onderwys se webtuiste.
Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte wat deur die kwartaal behandel word, te ondersteun.
Die werkboekie bly soos verlede jaar s’n, met die toevoeging van ekstra werkkaarte vir meer oefening en versterking van vaardighede.
Beplanning is gedoen vir Week 1–10.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas en te personaliseer volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.