Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie beplanning en werkboek bestaan uit 68 PDF bladsye en bevat al die werk vir Kwartaal 2. Opgestel volgens die nuutste JOP.
Konsepte:
Weeklikse tema
Verhale
Plaasdiere
Wilde diere
Diere en hul habitat
Seisoene ens.