Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie werkboek bestaan uit 25 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 in word gestuur in Worden PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Myself
Oor my
Wat ons nodig het om te lewe
Water
Son en lug
Ek kyk na my liggaam
Gesond en ongesond
Kommunikasie sonder sig
Kommunikasie sonder gehoor
Dinge wat ons help
Wat is ‘n held?
Wat is ‘n boelie?
Wat is ‘n goeie vriend?
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.