Hierdie werkboek bestaan uit 26 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
My gesin
My huis
Plekke waar mense woon
Beroepe
Veilligheid in die kombuis
Veiligheid rondom water
Brandveiligheid
Hoe bly ek veilig by die huis?
Noodnommers
Dele van my lyf
My sintuie
Hoe ek my liggaam versorg
My emosies
My skelet
Gesonde eetgewoontes
Dit is belangrik om jou hande te was
Hoe moet ek my hande was?
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.