Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie werkboek bestaan uit 18 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 in word gestuur in Worden PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Alles oor myself
Ek ken my kleure
2D vorms
Ek is soesiaal
My skool
By die skool
Eet gesond
Goeie higiëniese gewoontes
Die weer
Weersimbole
Seisoene
Opgestel volgens die 2024 / 2025 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.