Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Opgestel volgens die nuwe ATPS.
Onderwerpe:
• Basisvorm
• Samestellings en afleidings
• Sinonieme, antonieme en homonieme
• Voor – en agtervoegsels
• Vokale en Konsonante
• Diftonge
• Klank – en lettergrepe
• Voornaamwoorde, bywoorde, voorsetsels
• Direkte en indirekte rede
• Vergelykings
• Enkelvoudige sin
• Saamestelde sin
• Lydende en bedrywende vorm
• Selfstandige naawoord
• Byvoeglike naamwoorde
• Skryftekens