Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 26 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Opgestel volgens die nuutste ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.