Hierdie werkboek bestaan uit 31 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Woorde wat op ‘-el’ eindig
Woorde wat op ‘-er’ eindig
Woorde wat op ‘-em’ en ‘-le’ eindig.
Woorde wat op ‘-te’ eindig.
Woorde wat op ‘-we’ en ‘-pe’ eindig.
Woorde wat op ‘-de’ eindig.
Woorde wat op ‘-like’ en ‘-ig’ eindig
Woorde wat op ‘-ige’ eindig.
Woorde wat op ‘-ng’ en ‘-nk’ eindig
Woorde wat op ‘be-’ en ‘ge-’ begin
Woorde wat met ‘ver-’ begin.
Woorde met ‘n ‘-ng’ en ‘-nk’ middelklank
Verlede tyd
Toekomende tyd
Selfstandige naamwoorde en werkwoorde
Byvoeglike naamwoorde
Bywoorde
Lettergrepe
Leestekens
Voegwoorde
Meervoude
Lidwoorde
Homofone
Geskommelde Woorde
Dagboekinskrywing
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.