Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie werkboek bestaan uit 52 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 in word gestuur in Worden PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas en te personaliseer volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.