Hierdie werkboek bestaan uit 29 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Klanke:
Woorde wat met ‘dr-’ begin
Woorde wat met ‘fr-' en ‘fl-' begin
gr-klank
Woorde wat met ‘-er’ en ‘-el’ eindig
pr-klank
pl-klank
sl-klank
Woorde wat met ‘-er’ en ‘-el’ eindig
sm-klank
sn-klank
sp-klank
st-klank
Woorde wat met ‘sw-’ begin
tr-klank
tw-klank
Taalstruktuur:
Verlede tyd
Toekomende tyd
Leestekens
Teenwoordige tyd
Voegwoorde
Selfstandige naamwoorde
Werkwoorde
Hoofletters en punte
Byvoeglike naamwoorde
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning is gedoen vir Week 1-10.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.