Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 41 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Klanke:
Taalstruktuur:
Addisionele Werkkaarte
Opgestel volgens die ATPS sowel as die KABV-dokument, soos beskikbaar op die Departement van Onderwys se webtuiste.
Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte wat deur die kwartaal behandel word, te ondersteun.
Die werkboekie bly soos verlede jaar s’n, met die toevoeging van ekstra werkkaarte vir meer oefening en versterking van vaardighede.
Beplanning is gedoen vir Week 1–10.