Hierdie werkboek bestaan uit 46 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 2 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
oo-klank
ee-klank
oe-klank
ie-klank
ei-klank
ui-klank
eu-klank
ou-klank
aai-klank
ooi-klank
eeu-klank
Woorde wat met ‘bl-’ en ‘br-’ begin
dr-klank
Woorde wat met ‘fr-’ en ‘fl-’ begin
ooi-klank
Handskrif aktiwiteite
Voorsetsels
Teenwoordige tyd
Verlede tyd
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.