Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Afrikaans Huistaal - Graad 2 Kwartaal 2 Beplannig & Werkboek
Hierdie beplanning en werkboek bestaan uit 85 PDF bladsye en bevat al die werk vir Kwartaal 2. Opgestel volgens die nuutste JOP.
Konsepte :
Weeklikse spelling
Weeklikse sigwoorde
Weeklikse tema verhale
Begripstoetse
Weeklikse lees stories vir leerders
Taal Aktiwiteite :
Selfstandige naamwoorde
Meervoude
Werkwoorde
Voornaamwoorde
Voorsetsels
Eiename
Voegwoorde
Punktuasie
Rymwoorde
Kleur
Dae van die week
Maande van die jaar