Hierdie werkboek bestaan uit 48 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
1. Klanke:
Woordfamilies -as
f - klank
-ok klank
aa - klank
ee - klank
oo - klank
uu - klank
Woordfamilies -at
Woordfamilies -og
2. Taalstruktuur:
Antonieme
Sinonieme
Hoofletters en punte
Komma en vraagteken
Eiename
Selfstandige naamwoorde
Persoonlike voornaamwoorde
Verlede tyd
3. Skrif Aktiwiteite
Opgestel volgens die nuutste ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.