Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 27 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 in word gestuur in Worden PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Hersiening (Graad 2)
oe-klank
ie-klank
Besitlike voornaamwoorde
gl-klank
pl-klank
br-klank
fr-klank
Werkwoorde
dr-klank
kr-klank
Meervoude
lf-klank
nt-klank
Persoonlike voornaamwoorde
rk-klank
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.