Hierdie werkboek bestaan uit 19 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Klanke:
Woorde met die ‘a’-klank
Woorde met die ‘ e ’-klank
Die ‘i’ – klank
Die ‘o’ - klank
Die ‘u’ – klank
Die ‘aa’ – klank
bl – klank
gr - klank
tr – klank
Taalstruktuur:
Verkleining
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning is gedoen vir Week 1-10.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.