Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie beplanning en werkboek bestaan uit 73 PDF bladsye en bevat al die werk vir Kwartaal 2. Opgestel volgens die nuutste JOP.
Konsepte :
Weeklikse spel klanke
Weeklikse sigwoorde
Weeklikse tema verhale
Begripstoetse
Weeklikse lees stories vir leerders
Taal Aktiwiteite :
Selfstandige naamwoorde
Meervoude
Werkeoorde
Voornaamwoorde
Voorsetsels
Eiename
Voegwoorde
Punktuasie
Rymwoorde
Kleur
Dae van die week
Maande van die jaar