Kreatiewe hulpmiddels gemaak deur 'n juffrou met 'n oog vir ontwerp
Hierdie werkboek bestaan uit 31 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat. Opgestel volgens die 2023/24 ATPS soos op die WKOD se webtuiste
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Ekstra aktiwiteite
1. Hoofletters en punte
2. Komma en vraagteken
Opgestel volgens die 2023/24 ATPS sowel as die CAPS dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas en te personaliseer volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.