Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 23 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 1 in word gestuur in Worden PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte:
Dit is EK
Dele van my lyf
Emosies
Ek verjaar!
My gesin
Ons gaan skool toe
My skool
Die a-klank
Die s-klank
Die l-klank
Rymwoorde
Die v-klank
Opgestel volgens die 2024 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.