Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 45 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 4 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Addisionele Werkkaarte / Hersiening
Opgestel volgens die ATPS sowel as die KABV-dokument, soos beskikbaar op die Departement van Onderwys se webtuiste.
Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte wat deur die kwartaal behandel word, te ondersteun.
Die werkboekie & beplanning bly soos verlede jaar s’n, met die toevoeging van ekstra werkkaarte vir meer oefening en versterking van vaardighede.
Beplanning is gedoen vir Week 1–10.