Hierdie werkboek bestaan uit 27 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte
Veiligheid om die huis
My liggaam
My sintuie
Hou my liggaam veilig
Gesonde eetgewoontes
My familie
Mense in my gemeenskap
Plekke in my gemeenskap
Fasiliteite in my gemeenskap
Herwinning
Troeteldiere
Blomdele
Voedselgroepe
Gesonde en ongesonde kos
Addisionele Werkkaarte
Veiligheid om die huis (x1)
Noodnommers (x1)
Gesonde eetgewoontes (x1)
Herwinning (x1)
Opgestel volgens die nuutste ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit. Die werkboekie bly soos verlede jaar s’n, met die toevoeging van ekstra werkkaarte vir meer oefening en versterking van vaardighede.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.