Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 39 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 3 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
1. Klanke:
2. Taalstruktuur:
3. Skrif Aktiwiteite
Addisionele Werkkaarte
Opgestel volgens die nuutste ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning vir Week 1-10 ingesluit. Die werkboekie bly soos verlede jaar s’n, met die toevoeging van ekstra werkkaarte vir meer oefening en versterking van vaardighede.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.