Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 32 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 4 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Deeltekenwoorde
Opgestel volgens die 2024/ 25 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning is gedoen vir Week 1-8. Week 9 en 10 word gebruik vir hersiening.
Dit mag dalk nodig wees om die lesplan aan te pas volgens die skool en onderwyser se behoeftes. Dus word die beplanning ook in Microsoft Word-formaat gestuur.