Welkom by ons klaskamer!
Hierdie werkboek bestaan uit 45 PDF bladsye. Weeklikse beplanning vir Kwartaal 4 in word gestuur in Word en PDF formaat.
Font gebruik : Teacher’s Pet
Konsepte :
Opgestel volgens die 2024/ 25 ATPS sowel as die KABV dokument. Die werkboek en beplanning is ontwerp om die konsepte te ondersteun wat deur die kwartaal gedoen word. Beplanning is gedoen vir Week 1-10.